top of page
Menorah_edited.jpg

Sny tot op die been

Doel van hierdie webblad.

Kruis vir gebed.jpeg

Op hierdie blad kyk ek sonder om te skroom na holistiese gesondheid vanuit 'n Christelike perspektief, asook na onderwerpe soos die aanvaarbaarheid van yoga, reiki, en ander alternatiewe gesondheidspraktyke vir Christene. 

In Wie ek glo: 

Ek glo aan die God van Abraham, Isak en Jakob, en sy Seun Jesus Christus deur Wie en tot Wie alles geskep is, en die Heilige Gees.

Ek glo aan bekering, wedergeboorte, die bekeringsdoop, die vervulling met die Heilige Gees, en die ewige lewe. 

Skakel 060 526 1422 of skryf ’n e-pos na falckcarina@gmail.com vir ’n afspraak

Bewus Bemagtig Bevry 

©2018 by Libera sum. Proudly created with Wix.com

bottom of page