top of page
katherine-hanlon-242211-unsplash.jpg

Bybelse Salwings-olies

Begin of eindig seisoene in jou lewe

​​​Olies soos dit in die Bybel voorkom, het beide ’n terapeutiese en profetiese (bedienings-) komponent. Ons sien dat rigters, konings, profete, siekes en selfs Jesus gesalf word.

 

Kom beleef God se wonderwêreld van olies op jou pad van bewus, na bemagtig, na bevry.

 

 Seisoene, en nuwe of ou hoofstukke in jou lewe word deur Bybelse salwingsolies ingelui of afgesluit .

​

Skakel 060 526 1422 of skryf ’n e-pos na falckcarina@gmail.com vir ’n afspraak

Bewus Bemagtig Bevry 

©2018 by Libera sum. Proudly created with Wix.com

bottom of page