top of page
Ek is vry
I am free
libera sum
Gebedsberading
Handel die verlede en/of trauma af
​​​Baie vroue vind nie oorwinning in hulle lewens nie, as gevolg van trauma in hulle lewens- soms al vergete op bewustelike vlak.
Terwyl ons nie beheer het oor die verlede nie, kan ons toelaat dat God ons oomblikke van verlies, vernedering of verwonding binnekom, en genees.
bottom of page